Online Mobile Retail Store

Stockist of Groceries, Fresh Fruit & Crispy Vegetables, Karoo Free Range Meat, Local Feedlot Meat, Foodsock, Pies, Spices and many more.

Our Delivery Footprint for Pretoria:

Pretoria-East

Order date: Monday

Delivery date: Wednesday

Bronberg, Lynnwood, Constantia Park, The Wilgers, Garsfontein, Moreleta Park, Silverton/Meyerspark

Old East

Order date: Tuesday

Delivery date: Thursday

Groenkloof, Alphen Park, Brooklyn, Erasmusrand, Menlo Park, Waterkloof, Hatfield 

Moot

Order date: Wednesday

Delivery date: Friday

Rietondale, Villieria, Waverley, Wonderboom South, Kilner Park, Capital Park, Colbyn 

Pta-North

Order date:  Thursday

Delivery date: Monday

Akasia, Montana, Pretoria-North , Klerksoord, Tileba, Sinoville, Wonderboom 

Pretoria-West

Order date: Friday

Delivery date: Tuesday

Suiderberg, Danville, Hermanstad, Kirkney, Mountain View, Gardens, Proclamation Hill

Best practice is to schedule your delivery at a location close by and order two days in advance. Orders can be placed from the convenience of your own home before 20h00 on the order date for your area. 

Karoo Meat are delivered once monthly and is payable on day of order. No Karoo Meat order will be processed without payment. 

Besoek gerus ons aanlyn winkel

 

MEER OOR ONS

Kombuis&Kraal is Pretoria se eerste en enigste mobiele kleinhandelaar, ‘n revolusionêre verbetering op die tradisionele manier waarop ons ons daaglikse benodigdhede aankoop. Gebou op drie kern waardes – gerief, kwaliteit en bekostigbaarheid – is ons toegewyd om ‘n ongeëwenaarde diens aan die publiek te lewer.

*Ons Storie* 

Ons glo daarin om die winkels na jou toe te bring om ‘n beduidende kostebesparing te genereer. Daarom het ons ‘n wye verskeidenheid van produkte saamgestel, aangekoop direk van betroubare verskaffers. Ons vars produkte word daagliks aangekoop by die Vars Produkte Mark in Pretoria, ‘n waarborg dat jy net die beste en varste vrugte en groente kry. Vrylopende Karoo vleis produkte koop ons direk aan van ‘n boer met ‘n geregistreerde slagpale op sy plaas, terwyl ons ander vleis aangekoop word van dieselfde koelkamers waar die meeste van die top slaghuise in Pretoria aankoop. Al ons ander produkte koop ons ook direk aan van groothandelaars/verskaffers. Ons vennootskap met Foodsock bied ‘n bekostigbare alternatief aan kliënte met ‘n beperkte begroting. Die produk is ryk aan voedingstowwe – een pak (slegs R50) voed ‘n familie van 4, met al die heilsame voedingstowwe wat hulle benodig. Die produk is smaaklik en is in 9 geure beskikbaar. Gebruik ‘n pak Foodsock as basis om ‘n heerlike resep, bv hoender Breyani, voor te berei of gebruik dit net so uit die pak as ‘n volledige maaltyd. 

*Gerief op jou vingerpunt*

Met 35 afleweringspunte versprei oor Pretoria, kan jy verseker wees van ‘n afleweringspunt naby jou. Ons gerieflike aanlyn winkel maak bestellings vanuit jou huis, ‘n plesier.

 Plus, jy betaal slegs op aflewering, geen vooraf betaling word vereis nie. Ons het kaart fasiliteite om betaling te vergemaklik. 

*Kwaliteit gewaarborg*

Ons prioritiseer varsheid en kwaliteit. Deur direk van verskaffers aan te koop, kan ons verseker dat u net die beste kry, gewaarborg.

*Bekostigbare pryse*

Deur die middelman uit te sny en oorhoofse koste te beperk, kan ons ongeëwenaarde pryse aanbied. Ons toewyding tot bekostigbare pryse beteken jy kan die beste kwaliteit geniet sonder om die bank te breek. 

*Ons belofte*

Kombuis&Kraal is vasberade om aankope te revolusionêr, meer gerieflik, beter kwaliteit en meer bekostigbaar.

Sluit vandag by ons aan en ervaar die verskil. 

Kontak Ons:

Kombuis&Kraal 
Pretor ia

Email:            info@kombuiskraal.co.za
Tel:                 071 891 0944

Fb:                  
Instagram:    Karoo Tjops

Baie beïndruk
Gert Smit